Sun 1 Aug 2021 5:10PM
Moet daar gekyk word na vervaardiging v kar bumper?
jnb Snyman
Public
Seen by 1
Jaarliks word R700 miljoen ingevoer. Is daar ñ geleentheid om die parte plaaslik te vervaardig?
Wat sal dit kos? Het ons die vaardighede?
Wat is die meening vd gemeenskap.
Die is ñ toets om die platform uit te toets.